<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.C
 Kyk hoe val die gate in die strate
.                 G             C
 Kyk hoe val die lig wat ons gemaak het
.                 F                    C
 Kyk hoe val die pond, vir 'n bietjie grond
.               G
 Dis mos nie gesond

[V2]
. C
 Kyk hoe val papierpoppe van ouds af
.                  G          C
 Kyk hoe val hul wetend in gemeen
.                  F                      C
 Kyk hoe val daai boom, dis pappier vir droom
.               G
 Sonder om te skroom

[C1]
.           C         F
   Is dit normaal my ding
.      C            G
   Kyk op nie ondertoe
.          C          F
   Is dit normaal my kind
.       C              G
   Ons elkeen sukkel voort

[C2]
.         C          F
   Om 'n bestaan te vind
.       C                G
   Jou plek hier in die son
.          C           F
   Is dit normaal, ek dink
.     C                G
   Miskien is dit net wind

[V3]
.                 C
 Kyk hoe val die son se sagte strale
.                 G                   C
 Kyk hoe val die mis deur die donker blare
.                 F                   C
 Kyk hoe val die reën, saggies om my heen
.                    G
 Op dit wat sal bly staan

[V4]
.                   C
 Kyk hoe dein die branders op die vlaktes
.                  G               C
 Kyk hoe skyn die maan se glimlag deur
.                  F                   C
 Kyk hoe styg 'n arend met sy vlerke sweewend
.                   G
 Ten spyte van die weer

[P1]
.                   C
   Kyk hoe kry my drome dadelik vlerke
.                     G          C
   Ek kyk weer me die oë van 'n kind
.                   F                      C
   Kyk hoe draf ek ligvoets sonder al die perke
.                  G
   Na dit wat ewig is

[C3]
.            C         F
   Is dit normaal my ding
.     C              G
   As ek die wêreld vind
.           C         F
   Wat is normaal my kind
.       C              G
   Wat sal dit my tog baat

[C4]
.             C       F
   Al sou dit als vergaan
.        C                 G
   Daars een ding wat bly staan
.            C          F
   Dis nie normaal, ek dink
.        C                G
   Die wêreld maak mens blind

[V5]
.                 C
 Kyk hoe kry my drome dadelik vlerke
.                   G          C
 Ek kyk weer me die oë van 'n kind
.                 F                      C
 Kyk hoe draf ek ligvoets sonder al die perke
.                G
 Na dit wat ewig is

[B1]
.      C      F
   Dis my normaal
.      C      G
   Dis my normaal
.      C   F   C
   Dis my normaal</lyrics>
<title>Lurianne Normaal</title>
<key>C</key>
</song>